Preview of printout from Touwsrivier Tourism

Establishment Kopbeenskloof

Kopbeenskloof( farm)
Touwsrivier
6880
South Africa
Vakansieplaas. Ons spesialiseer in die hantering, huisvesting, etes en programme van verskillende groepe soos besigheidsgroepe, kerkgroepe en skoolgroepe. Troues word ook aangebied vir 50 tot 200 mense. Daar is verskillende verblyfopsies. Die gastehuis kan 11 mense huisves en is volledig toegerus. Daar is ook akkommodasie in houtchalets vir 200+ mense , ‘n ablusieblok en braaifasiliteite. Kom geniet die natuurskoon en stilte van die Karoo, asook die verskillende proteaspesies. Daar is ‘n 4X4 roete wat ‘n vyfster gedeelte insluit, asook ontsnappingsroetes. Spitbraaie kan ook gehou word teen billike pryse.

Establishment Facilities:

Payment Methods:

Image Gallery:

kopbeenskloof-wooden-chalets
kopbeenskloof